classiera loader

Meer Oor Ons

Conneted Life en Laeveld Agrochem het hande gevat om ‘n platform daar te stel waar ons gemeenskap kan besigheid doen. Besigheid in ons taal, sonder om bekommerd te wees oor wie ons mee handel. Die Plaaswinkel is ‘n gratis platform vir die Afrikaanse gemeenskap. Op hierdie platform kan jy jou produkte of dienste kom adverteer, sonder om ‘n sent te betaal. 

Jy kan ook adverteer as jy ‘n diens of produk nodig het. die basiese paket lat jou toe om 5 hoofblad advertensies en 50 gewone advertasis te hê per maand.indien jy meer wil doen kan jou pakket opgradeer.

Saam kan ons ‘n verskil maak.

Ondersteuning waar dit die nodigste is.

As deel van die Plaaswinkel se maandaat is dit nodig die behoeftes van ons mense aan te spreek. Die “GEE HOOP” projek is na aan ons hart. Daar is soveel mense wat graag sal wil help, maar in weet nie altyd waar om betrokke te raak nie. Ons wil graag ons gemeenskap vra om hulle behoeftes bekend te maak. As jy voer nodig het lys dit as ‘n advertensie onder die GEE HOOP kategorie.

GEE HOOP het 2 afdelings hulp gevra en hulp aangebied. Indien jy wil betrokkeraak om iemand te help gaan na die hulp aangbied en plaas jou advertensie daar indien jy nie iets sien onder die hulp gevra afdeling nie.