Handleiding

Toon die enkelle produk

Sorteer volgens
  • Laeveld Scout Moniterings-Handleiding vir die Sitrusbedryf

    Hier is die video link: https://youtu.be/lrtihwdRDek 

    GEBRUIKERSVRIENDELIKE HANDLEIDING

    Laeveld Scout is ‘n eenvoudige handleiding wat die
    produsent, gewasbestuurders en die “scout” in die veld in staat stel
    om gemaklik die vriend van die vyand te kan onderskei.

    BEMAGTIG GEWASBESTUURDERS & DIE “SCOUT” MET
    INLIGTING

    Sitrus Produsente maak staat op hul plaaswerkers om plae in
    die boord so vroeg as moontlik te identifiseer.

    Laeveld Scout beskryf die belangrikste plaaginsekte,
    moniteringsriglyne en algemene beheerstrategie deur middel van maklik
    verstaanbare teks en kleurvolle illustrasies. Die handleiding is reeds
    beskikbaar in Afrikaans en binnekort beskikbaar in Engels, Sepedi en Xhosa.

    R425.00 BTW ingesluit