Appel (gebore Christoph Kotzé) is ‘n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer vanaf Brits, Noordwes. Sy treffer “Boer loop deur my are” verskyn in 2018 op die Maroela Media-Top-20.

Appel se vyfde vollengte ateljee-album, Patriot (2019), bereik nommer-1 op die trefferlys van iTunes.

Appel

Wys alle 4 produkte

Sorteer volgens