Charlize Berg, gebore op 10 April 1992 in Centurion, is ‘n Afrikaanse sangeres wat van kleins af begin sing het. Tussen 2008 en 2009 tree sy saam met die Suid-Afrikaanse sanger, Kevin Leo op. Hulle neem hulle eerste album, Sentimental, saam op. In 2010 teken sy ‘n platekontrak met Select Music en in 2011 word haar eerste solo-album, Charlize Berg vrygestel. In 2012 word sy genomineer vir ‘n SAMA-prys.

Charlize Berg

Toon die enkelle produk

Sorteer volgens