Skaars twee weke ná Demi Lee Moore, wenner van die eerste Die Kontrak-televisieprogram, se album, Mis Eet Slaap Herhaal, die rakke getref het, spog dit reeds met goue status.

Demi Lee is op 23 November, tydens die eerste Afrikaans is Groot-konsert, aangewys as die wenner van dié gewilde televisieprogram op Via (Kanaal 147). In die program is kykers voorgestel aan hoopvolle deelnemers wat graag ’n Coleske Artists-kontrak wou inpalm.

Demi Lee Moore

Wys alle 8 produkte

Sorteer volgens