Met ‘n gemiddeld van 133 live optredes per jaar, 3 platinum- en 1 goudverkoopsalbums en ‘n lang lys van top 10-treffers tot sy eer, word Elvis Blue gereken as een van die suksesvolste kunstenaars in Suid-Afrika. Hy bly ‘n seldsame ras in sy vermoë om sowel Engelse as Afrikaanse musiekgenres met gemak en relevansie te versprei.

Elvis Blue

Wys 1–16 produkte van 32 produkte

Sorteer volgens