5 in 1 Borrie, Cayenne, Knoffel, Kaneel, Gemmer – 60 kapsules

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R120.00 BTW ingesluit

Beskrywing

‘n Kragtige kombinasie van gemmer, borrie, cayenne, knoffel en kaneel. ‘n natuurlike anti-inflammatoriese middel wat help vir die behandeling van naarheid, swak spysvertering, spierpyne, infeksies, jig, psoriase ens. (Warning: The contents has not been evaluated by the Medicines Control Council. This product is not intended to diagnose, treat, cure or prevent any disease.)

Beskrywing

Merops produkte bevat plaaslik vervaardigde
bestandele wat 100% natuurlik is en organies gegroei is. ‘n Verskeidenheid van
kruie en gewasse in kombinasie met essensiële olies maak Merops produkte uniek
met ‘n geweldige hoë bio-aktiwiteit. Opneembaarheid word verhoog deur die
gepatenteerde ekstraksie van perine. Die kombinasies van verskillende aktiewe
word aanbeveel vir geweldig baie kondisies soos spierpyne, inflammasie,
spasmas, slaaploosheid, vel probleme, bloedsomloop probleme by diabete ens.

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies4 × 4 × 8 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “5 in 1 Borrie, Cayenne, Knoffel, Kaneel, Gemmer – 60 kapsules” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.