‘Apricot kernel’/Appelkoospit

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R65.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer koud-geprosesseerde olie van die pit/saad van Prunus armeniaca

Verpakking-30 ml glas

SKU: VK-COAPK Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Koud-geprosesseerde olie van die pit/saad van appelkose. Die olie is goed vir die vel en is ryk aan vitamien E en K en ander sterk antioksidante. Dit bevogtig die vel en is baie goed vir die gesondheid van die hare. Dit tree ook anti-inflammatories op en kan die opbou van sebum in die vel help verhoed en aknieë behandel

Addisionele inligting

Gewig0.09 kg
Dimensies10.5 × 3 × 11 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Apricot kernel’/Appelkoospit” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.