Baba maseer olie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R120.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Mengsel van suiwer koud-geprosesseerde olie van Olea europaea en essentiële olies van Chamomila recutita en Lavandula angustifolia

Verpakking-100 ml glas

SKU: VK-MOBAB Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Spesialis aromaterapeut-vermengde sagte mengsel van organiese koud-gepersde olyf draer olie met organiese chamomiele en laventel essentiële olies vir bevogtiging van die delikate babavel. Die mengsel kan ook koliek help verlig. Navorsing het bewys dat die egalige massering op die baba se vel groei en ontwikkeling bevorder in vroeg-gebore babas en het baie ander voordele vir die baba. Die mengsel bevat (soos al die ander Soil produkte) geen petro-chemikalieë of minerale olie nie

Addisionele inligting

Gewig0.2 kg
Dimensies15 × 4.5 × 11.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Baba maseer olie” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.