Buffel langwerpig – Sofa strooi kussing 900mm x 450mm

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R820.00 BTW ingesluit

Beskrywing

 Afdruk op uitstekende kwaliteit satyn van oorsponklike
kunswerk deur Natasha van Dyk ‘n wêreldbekende kunstenaar.


Beskrywing

Natasha van Dyk, ‘n wêrelbekende kunstenaar, met kunswerke in
veramelings regoor die wêreld, stel bekend ‘n eksklusiewe reeks kussings van
hoë kwaliteit satyn en afdrukke op kunstenaarsdoek van haar oorspronklike
kunswerke. Natasha is ‘n gekwalifiseerde tekstiel ontwerpster en van haar
ontwerpe kan gesien word in kasinos regoor Afrika, onderandere Monte Casino en
Emeralds Palace. 


Addisionele inligting

Gewig1 kg
Dimensies90 × 45 × 28 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Buffel langwerpig – Sofa strooi kussing 900mm x 450mm” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.