Clove bud/naeltjie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R85.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die gedroogde blomknoppe van Syzygium aromaticum eugenia

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOCLO Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van naeltjie blomknoppies. Dit is baie effektief teen verskeie mikro-organismes en kan virale infeksies teenstaan. Dit kan koors verminder en hoes beveg en is effektief vir respiratoriese infeksies soos brongitis en asma. Dit werk ook goed om pyn te verlig en is veral effektief om tand- en spierpyne te help bekamp

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Clove bud/naeltjie” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.