FoodSTEPS Somer Groente tuin Beginnerspak

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R143.75 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

5 x Groente saad variteite (Stampampoen, Groenbone, Kopkool, Wortels, Spinasie) 1 x bonus groente soort: Tamaties 1 x sakkie MAP kunsmis 1 x sakkie 4:3:4 (30) kunsmis 1 x ge-illustreerde handleiding 1 x plant tou (kleur uitleg verwysings) 1 x liniaal (binne-ry spasiëring verwysing) 1 x vuurhoutjie (plantdiepte verwysing)

Kategorie:

Beskrywing

‘n Groente tuin beginnerspak met somer groentesaad, kunsmis, ten volle ge-illustreerde stap-vir-stap handleiding en plantlyn met kleur verwysing na uitleg van 15 m² perseel (Stampampoen, Groenbone, Kopkool, Wortels, Spinasie + plus een bonus groentesoort in die geval – Tamaties; ‘n sakkie MAP kunsmis en ‘n sakkie 4:3:4 (30) kunsmis). Aanbeveling dat die bonus groente gewas (Tamaties) in los staande potte buite die 15 m² groente perseel geplant word.

Addisionele inligting

Gewig 1 kg
Dimensies 25 × 6 × 17 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.