FoodSTEPS Winter Groente tuin Beginnerspak

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R143.75 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

5 x Groente saad variteite (Uie, Radyse, Wortels, Beet, Rape) 2 x bonus groente soorte: Spinasie en Staankool 1 x sakkie MAP kunsmis 1 x sakkie 4:3:4 (30) kunsmis 1 x ge-illustreerde handleiding 1 x plant tou (kleur uitleg verwysings) 1 x liniaal (binne-ry spasiëring verwysing) 1 x vuurhoutjie (plantdiepte verwysing)

Kategorie:

Beskrywing

‘n Groente tuin beginnerspak met wintger groentesaad, kunsmis, ten volle ge-illustreerde stap-vir-stap handleiding en plantlyn met kleur verwysing na uitleg van 15 m² perseel (Uie, Radyse, Wortels, Beet, Rape) + plus twee bonus groentesoorte in die geval Spinasie en Staankool; ‘n sakkie MAP kunsmis en ‘n sakkie 4:3:4 (30) kunsmis). Aanbeveling dat die bonus groente gewasse aangrenssend tot die 15 m² groente perseel geplant word.

Addisionele inligting

Gewig 1 kg
Dimensies 25 × 6 × 17 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.