Genesende olie-verligting

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R45.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Mengsel van suiwer essentiële olies van Lavandula angustifolia, Melaleuca alternifolia en Eucalyptus smithii

Verpakking-11 ml glas rollertop

SKU: VK-RRRELF Kategorie: Etikette: , , ,

Beskrywing

Spesiale versnit van organiese laventel, teeboom (‘tea tree’) en eucalyptus essentiële olies wat help om insekbytplekke, snye en wonde te genees en verligting te verskaf. Die olies bied ook insekwerende aktiwiteit. Wend aan op die gewrig area aan die pols punte

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies7.5 × 1.5 × 6.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Genesende olie-verligting” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.