Ginger/gemmer

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R125.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die risoom van Zingiber officinale

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOGIN Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die wortel (risoom) van die gemmer plant. Die olie word gebruik in verskeie produkte vir die gesondheid van die vel en hare. Dit word gebruik om die ophoping van oormatige slym in die keel en longe te verminder en asemhaling te vergemaklik. Dit kan dien as natuurlike middel vir brongitis, kort-asem, verkoues, griep, hoes en selfs vir asma

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Ginger/gemmer” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.