‘Immunity’

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R95.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Eweredige vermenging van suiwer essentiële olies van Cymbopogon citratus, Styrax tonkinensis, Melaleuca alternifolia en Thymus vulgaris

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-PEOIMM Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Spesialis aromaterapeut-vermengde mengsel van organiese essentiële olies van suurlemoen gras (‘lemongrass’), benzoien, teeboom (‘tea tree’) en tiemie wat die immuunstelsel stimuleer en die liggaam help beskerm teen infeksies. Kan gebruik word in ‘n lugverspreider  (‘diffuser’), oliebrander, inasemingstoestel (‘inhaler’) of in ‘n draer olie vir aanwending op die vel

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Immunity’” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.