MCT (Coconut) Oil 100gram room. Ontdek die wonders van hemp

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R165.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Butyrospermum parkii Shea butter Cocos nucifera
(Coconut) Oil, Emulsifying Ointment BP, Arnica Montana, Prunus dulcis, Avena
sativa Lipid (Vit E) Word gebruik om kondisies soos spier pyne, vel kondisies ,
gewrigpyne, ligte brandwonde en littekens te behandel. Baie goed vir
behandeling van sere by diabete agv swak bloedsirkulasie.

Kategorie:

Beskrywing

Merops produkte bevat plaaslik vervaardigde
bestandele wat 100% natuurlik is en organies gegroei is. ‘n Verskeidenheid van
kruie en gewasse in kombinasie met essensiële olies maak Merops produkte uniek
met ‘n geweldige hoë bio-aktiwiteit. Opneembaarheid word verhoog deur die
gepatenteerde ekstraksie van perine. Die kombinasies van verskillende aktiewe
word aanbeveel vir geweldig baie kondisies soos spierpyne, inflammasie,
spasmas, slaaploosheid, vel probleme, bloedsomloop probleme by diabete ens.

Addisionele inligting

Gewig0.1 kg
Dimensies6 × 6 × 5.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “MCT (Coconut) Oil 100gram room. Ontdek die wonders van hemp” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.