Jojoba

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R90.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer koud-geprosesseerde olie van die saad van Simmondsia chinensis

Verpakking-30 ml glas

SKU: VK-COJOJ Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Koud-gepersde olie van die saad van die jojoba struik. Die olie is baie gesog in die skoonheidsbedryf vir die vele voordele wat dit vir die vel en hare inhou. Dit is ‘n uitstekende bevogtiger en verminder tekens van voortydige veroudering op die vel. Die olie kan verder ook rekmerke help verwyder. Dit kan aknieë help beheer en wond genesing bevorder. Dit is ook bekend vir die voordelige effekte op haar gesondheid en kan haargroei bevorder

Addisionele inligting

Gewig0.09 kg
Dimensies10.5 × 3 × 11 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Jojoba” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.