King Protea – Afdruk op kunstenaarsdoek

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R850.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Afdruk op uitstekende kwaliteit kunstenaarsdoek van oorsponklike
kunswerk deur Natasha van Dyk ‘n wêreldbekende kunstenaar.

 

Kategorieë: ,

Beskrywing

Natasha van Dyk, ‘n wêrelbekende kunstenaar, met kunswerke in
veramelings regoor die wêreld, stel bekend ‘n eksklusiewe reeks kussings van
hoë kwaliteit satyn en afdrukke op kunstenaarsdoek van haar oorspronklike
kunswerke. Natasha is ‘n gekwalifiseerde tekstiel ontwerpster en van haar
ontwerpe kan gesien word in kasinos regoor Afrika, onderandere Monte Casino en
Emeralds Palace. 

 

Addisionele inligting

Gewig 1.5 kg
Dimensies 42 × 30 × 5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “King Protea – Afdruk op kunstenaarsdoek” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.