Lemon/suurlemoen

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R45.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die skil van die suurlemoen (Citrus limon) vrug

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOLEM Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die skil van die suurlemoen. Dit is uitstekend om vervalle ou vel te regenereer; dit vernuwe die vel en help om ‘sakkende’ vel te laat jonger lyk. Dit werk ook goed in haarsorg. Die olie is kalmerend en verwyder brein moegheid en fisiese uitputting. Dit is sterk antisepties en versterk die immuunstelsel en is ook effektief teen maag ongesteldhede

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Lemon/suurlemoen” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.