Mandarin/naartjie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R65.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van koud-gepersde vars skil van Citrus reticulata blanco

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOMAN Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die skil van die naartjie vrug. Die olie is soet in geur en kalmerend en is baie goed daarin om die vel te ‘verhelder’ en olierigheid te verwyder, daarom ook effektief vir aknieë. Dit werk ook goed teen ouderdomsvlekke en letsels en verminder stres en plooie. Dit kan die limfatiese stelsel stimuleer en help vir slapeloosheid

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Mandarin/naartjie” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.