Melissa/suurlemoen balsem

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R230.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blare, blaarknoppies en takkies van Melissa officinalis

Verpakking-2.5 ml glas

SKU: VK-EOMEL Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die suurlemoen balsem krui. Die olie is baie sterk anti-inflammatories en werk veral goed deur die olfaktoriese holtes om te beskerm teen Alzheimer se siekte. Dit kan dan ook agv die aksie teen inflammasie verskeie siektes en pyn help beveg. Ook effektief teen infeksies. Die brein verwante aksie maak dit ook effektief teen slapeloosheid, ‘migraine’ hoofpyne, angstigheid en hipertensie; dit is ‘n tonikum vir die senuwees

Addisionele inligting

Gewig0.035 kg
Dimensies8 × 2 × 5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Melissa/suurlemoen balsem” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.