NADplus+ Complex

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R899.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

https://www.youtube.com/watch?v=Xr35SBrNQ_s&feature=youtu.b                             NAD (Nikotienamied Adenien Dinukleotied)37,5mg Alfa-lipoiensuur 25mg Ko-ensiem Q10 37,5mg Trans-Resveratrol 40mg Brokkoli Spruit Ekstrak 10mg Astaxantien 2mg Kalsium Askorbaat 140mg L-Prolien 25mg L-Glisien 12,5mg L-Karnosien 25mg Vitamien D3 500IU D-Biotien 0.0265mg Nikotiensuur 25mg Koninginjellie 12,5mg N-Asetiel Sisteien 75mg Trimetiel Glisien 60mg Magnesium Glikonaat 50mg Sink Glukonaat 5mg Selenium aminosuur chelaat 2% 0.025mg

Beskrywing

https://www.youtube.com/watch?v=Xr35SBrNQ_s&feature=youtu.b

NADplus+ Complex is ‘n kombinasie van natuurlike bestanddele wat gesonde veroudering ondersteun en ‘n pragtige vel handhaaf. Dit is ‘n unieke antioksidant kompleks wat ekstra beskerming bied teen inflammasie en skadelike vry radikale neutraliseer. NAD+ Kompleks het unieke teen-verouderings eienskappe wat sel langlewendheid bevorder en DNA beskerm.Die lewer detoksifikasie kompleks help met lewer regenerasie en met die lewer se vermoe om te ontgif. NADplus+ Complex het antioksidatiewe eienskappe. NADplus+ Complex is ‘n gesondheidsaanvulling wat gesonde welstand verbeter en die liggaam se natuurlike herstelvermoe, bevorder. ‘n Gebalanseerde diet en gesonde leefstyl is van uiterste belang.

Addisionele inligting

Gewig 0.11 kg
Dimensies 16 × 4 × 10.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “NADplus+ Complex” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.