‘Niaouli’

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R40.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blare en takkies van Melaleuca quinquenervia

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EONIA Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die blare en takkies van die niaouli boom. Dit stimuleer die sirkulasie van limf en bloed en verhoed die opeenhoping van uriensuur in die gewrigte en kan dus groot verligting gee vir jig, artritis en rumatiek. Dit het ook pynstillende aksie en is antisepties. Die olie kan ook vlekke en merke op die vel verminder waar meeste ander behandelings nie suksesvol was nie; dit versnel ook die neerlegging van nuwe weefsel in die area

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Niaouli’” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.