Olinia Bevogtigende Dag Room

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R195.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

100% natuurlike roosbessie olie
100% natuurlike jojoba saad olie
100% natuurlike marula olie
100% natuurlike roos malva essentiële olie
100% natuurlike roosmaryn essentiële olie
Pentavitin

Beskrywing

‘n Wonderlike bevogtigende room vir die delikate gesigvel met 100% natuurlike, organiese, koud-geprosesseerde olies van roosbessie, Jojoba en Marula. Die Marula olie bevat heelwat antioksidante en verskaf sodoende goeie beskerming teen uitstraling van die son. Ook is dit ryk aan vitamiene A & C in hul natuurlike vorme asook essentiële vetsure wat teen veroudering beskerm.
Jojoba olie is soortgelyk aan menslike sebum, die substans wat die liggaam produseer om die vel te smeer en die waterdigtingsvermoë te verbeter. Jojoba is selfs goed vir mense met olierige velle om die hoeveelheid sebum wat vervaardig word te reguleer.

Addisionele inligting

Gewig 0.072 kg
Dimensies 10.5 × 3 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Olinia Bevogtigende Dag Room” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.