Olinia Gesigwas

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R150.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

100% natuurlike Argan saad ekstrak
100% natuurlike ‘Saw palmetto’ vrug ekstrak
100% natuurlike sesam saad ekstrak
100% natuurlike Jojoba saad olie
100% natural essential olies

Beskrywing

Argan saad ekstrak/olie is baie voedend vir die vel en voorkom voortydige veroudering. Die olie is ook baie effektief om skilfering van die vel te verhoed.
‘Saw palmetto’ vrug ekstrak help om kollageen produksie in die vel te behou, en voorkom dus verswakking van die vel struktuur en gevolglike plooie. Dit reinig ook die vel en verminder oortollige olierigheid.
Sesam saad ekstrak is ryk aan antioksidante wat afvalstowwe uit die vel trek en terselfdertyd antibakteries en anti-inflammatories optree. Die ekstrak bevat heelwat sink wat noodsaaklik is vir normale kollageen vorming, asook natuurlike kalsium en magnesium.
Jojoba saad olie verskaf die voordele soos reeds genoem
Die essentiële olies het antimikrobiese en anti-inflammatoriese aktiwiteit. Pomeloskil olie is reinigend en beskermend, ylang ylang is anti-inflammatories en beheer sebum.

Addisionele inligting

Gewig 0.18 kg
Dimensies 14 × 4 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Olinia Gesigwas” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.