Olinia Hand/Lyf Room Terapie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R175.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

100% natuurlike rooiessenhout olie
100% natuurlike Kremetart saad olie
100% natuurlike Argan saad olie
100% natuurlike Vanielje essentiële olie
100% natural Roos malva essentiële olie
100% natural Roosmaryn essentiële olie
100% natural Koriander essentiële olie

Beskrywing

Een van die beste bevogtigende & voedende hand/lyf rome met die inhoud van luukse, 100% natuurlike en koud-geprosesseerde rooiessenhout olie wat die vel diep bevogtig en algemene rekbaarheid verbeter.
Kremetart saad olie, wat vitamiene A, B en C in natuurlike vorm verskaf , asook verskeie antioksidante en essentiële omega 3, 6 en 9 vetsure wat beter absorbeer, is ook teenwoordig.
Argan olie voed die vel en voorkom voortydige veroudering.

Addisionele inligting

Gewig 0.464 kg
Dimensies 6.5 × 6.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Olinia Hand/Lyf Room Terapie” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.