Olinia Vel voorbereider/Toner

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R150.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

100% natuurlike Roos distillaat (rooswater)
100% natuurlike Aloe vera blaarsap
100% natuurlike essentiële olies van pomeloskil, laventel en groenment

Beskrywing

Hierdie voedende en vernuwende vel afskilfer produk maak ‘n ligte skuim en reinig terwyl dit die dooie vel afskilfer, daarom word dit die beste aangewend in die bad. Die natuurlike ‘tea tree’ en peperment olies reinig en maak die porieë oop en versag die vel. Die natuurlike soute verwyder ou, dooie vel en verwyder afvalstowwe terwyl dit magnesium verskaf.
Centella asiatica het ‘n helende effek op die vel en is nuttig om rekmerke, letsels en spatare te verminder en die fyn bloedtoevoer te verbeter.

Addisionele inligting

Gewig 0.186 kg
Dimensies 14 × 4 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Olinia Vel voorbereider/Toner” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.