Olinia Voedende Bevogtigings Nag Room

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R195.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

100% natuurlike roosbessie olie
100% natuurlike jojoba saad olie
100% natuurlike moringa olie
100% natuurlike shea botter
100% natuurlike roos malva essentiële olie

Beskrywing

‘n Uitstekende voedende & herstellende room vir die vel om die dermis laag te vernuwe en die epidermis te help her-struktureer. Die room bevat optimale konsentrasies van 100% natuurlike, koud geprosesseerde olies van roosbessie, Jojoba en Moringa wat perfekte natuurlike voeding aan die vellae verskaf.
Die Shea botter bied natuurlike diep bevogtiging.
Beide rome bevat ook Pentavitin, wat natuurlike, plantaardige D-glukose koolhidrate bevat, wat soortgelyk is aan die natuurlike koolhidraat deel van die vel. Pentavitin is baie bindend tot die vel en behou vog in die vel vir langer.

Addisionele inligting

Gewig 0.072 kg
Dimensies 10.5 × 3 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Olinia Voedende Bevogtigings Nag Room” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.