Peperment

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R70.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blare van Mentha piperita

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOPEP Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die blare van die peperment krui. Die olie kan spysvertering verbeter en respiratoriese probleme verlig. Dit is ook baie effektief om hoofpyn te verlig en die emosies te ‘lig’. Dit kan naarheid en koors verlig en help om spier- en gewrigpyn te verminder. Peperment olie werk ook goed om blokkering van die sinusse te verlig. Dit bevorder ook die gesondheid van die hare

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Peperment” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.