Pine/dennenaald

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R75.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die naalde van Pinus sylvestris

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOPIN Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die naalde van die Europese denneboom. Die olie werk antimikrobies op die vel en verminder inflammasie en is veral effektief teen aknieë, ekseem en rosacea. Dit ondersteun vrye asemhaling en respiratoriese funksie en verlig die ongemak van seer spiere en gewrigte. ‘n Baie belangrike olie in aromaterapie

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Pine/dennenaald” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.