Rosehip/roosbessie

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R130.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer koud-geprosesseerde olie van die blombessie van Rosa canina

Verpakking-30 ml glas

SKU: VK-COROS Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Koud-gepersde olie van die roosbessie. Die olie bevat sterk antioksidante en vitamiene wat veroudering teenwerk en veral die voorkoms van fyner plooie kan verminder. Dit werk ook goed teen ekseem en aknieë en kan verligting verskaf van die effekte van sonbrand. Die olie is baie goed om die vel te bevogtig en is ook uitstekend vir die gesondheid van die naels aangewend op die naelbed

Addisionele inligting

Gewig0.09 kg
Dimensies10.5 × 3 × 11 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Rosehip/roosbessie” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.