Rosemary/roosmaryn

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R70.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer essentiële olie van die blare van Rosmarinus officinalis

Verpakking-10 ml glas

SKU: VK-EOROS Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Essentiële olie van die blare van roosmaryn. Die olie is een van die gewildste in aromaterapie en werk goed vir die brein om stres en kortisol te verminder. Dit tree ook beskermend op in die brein teen oksidatiewe skade dmv van die kragtige werking van die reeks antioksidante in die plant. Die olie bevorder ook die gesondheid van die hare en vel en verbeter kognitiewe funksie. 

Addisionele inligting

Gewig0.05 kg
Dimensies8.5 × 2 × 6 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Rosemary/roosmaryn” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.