Sesame/sesam

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R100.00 BTW ingesluit

Beskrywing

Suiwer koud-geprosesseerde olie van die saad van Sesamum indicum

Verpakking-100 ml glas

SKU: VK-COSES100 Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Koud-gepersde olie van die saad van die sesam plant. Die olie is ryk aan vitamien E en K en bevorder die gesondheid van die vel en hare. Verder bevat dit ook sink, ‘n baie belangrike mineraal vir die vel wat die rekbaarheid en gladheid van die vel bevorder en oksidatiewe stres op die vel verlig wat sou bydra tot ouderdomsvlekke en voortydige veroudering

Addisionele inligting

Gewig0.2 kg
Dimensies15 × 4.5 × 11.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Sesame/sesam” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.