‘Shea butter’ sitrus

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R165.00 BTW ingesluit

Beskrywing

100% suiwer Ugandese Butyrospermum parkii saad botter vermeng met essentiële olies van Citrus bergamia en Citrus paradisi

‘Fair-trade’ gesertifiseer

Verpakking-100 ml aluminium

SKU: VK-BUTSHEC Kategorie: Etikette: , ,

Beskrywing

Organiese, rou (onverwerkte) Ugandese shea botter wat intensiewe bevogtiging aan die vel verskaf en vellae beskerm en herstel. Dit bevat essentiële vetsure en vitamiene wat die vel beskerm en gesond hou. Dit is ‘n belangrike bestanddeel in verskeie gesogte velsorg produkte. Organiese essentiële olies van ‘bergamot’ en pomelo is bygevoeg om die vel te struktureer en detoksifiseer en terselfdertyd ‘n geur te verskaf wat die gemoed lig

Addisionele inligting

Gewig0.2 kg
Dimensies27 × 7.5 × 3 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “‘Shea butter’ sitrus” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.