SOLGAR Collagen Hyaluronic Acid

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R615.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

BioCell Collagen II ® (verskaf: ge-hidroliseerde kollageen tipe II, Chondroitien sulfaat, hialoroonsuur), vitamien C (as kalsium askorbaat).
Verpakking-30 tablette

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit spesialis formulasie met ‘n unieke samestelling vir die interne voeding van die vel. Insluitend die gepatenteerde bestanddeel ‘BioCell Collagen II ®’ ‘n unieke en hoogs absorbeerbare vorm van kollageen met hialoroonsuur asook vitamien C vir verbeterde kollageen vorming en antioksidant aksie. BioCell Collagen II (R) is klinies bewys om fyn lyne en plooie te verminder, vel hidrasie te verbeter en kollageen inhoud in die dermis laag te verhoog en velstruktuur en elastisiteit te ondersteun

Addisionele inligting

Dimensies 15.5 × 4 × 8.5 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.