SOLGAR Comfort Zone Digestive Complex

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R510.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Gepatenteerde ensiem mengsel (met melk, koring and soja) wat voorsien: Amilase (koolhidraat ensiem) ,protease SP (proteien ensiem), laktase (suiwel ensiem), pektinase (koolhidraat ensiem), lipase (vet ensiem), bromelien (proteien ensiem), sellulase (vesel ensiem), papaien (proteien ensiem), invertase (koolhidraat ensiem), maltase (koolhidraat ensiem), alfa galaktosidase (koolhidraat ensiem), plant-gebaseerde mengsel: komyn saad poeier (Cuminum cyminum), kamomiele blom (Matricaria recutita), anys saad poeier (Pimpinella anisum), vinkel saad ekstrak (4:1) (Foeniculum vulgare), gemmer wortel ekstrak (4:1) (Zingiber officinale)
Verpakking-90 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë gehalte spesialis samevoeging van verteringsensieme om die vertering van proteïene, koolhidrate, stysels en vette te ondersteun. Help die spysverteringskanaal om voedingstowwe meer effektief uit kosse te onttrek

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.