SOLGAR Echinacea Herb Extract Vegicaps

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R262.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Rou Echinacea bogrondse plantdeel poeier, gestandaardiseerde Echinacea wortel gepoeierde ekstrak (5 mg [4%] echinakosiede), antioksidant gepoeierde mengsel van beta-karoteen preparaat en askorbiensuur.
Verpakking-60 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Premium gehalte kruie ekstrak van Echinacea wat bekend is vir immuunversterkende effekte. Dit tree ook direk antiviraal en antibakteries op in die boonste lugweg. Baie effektief vir boonste lugweg infeksies, veral geneem reg aan die begin van enige infeksie

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.