SOLGAR Herbal Female Complex Vegicaps

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R317.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Sojaboon kiem poeier (2 mg [2%] isoflavone), ‘Black cohosh’ wortel gepoeierde ekstrak (4:1), gestandaardiseerde Agnus castus gepoeierde ekstrak (agnusied 0.375 mg [0.5%]), ‘Dong Quai’ (Angelica) wortel gepoeierde ekstrak, moederwortel (‘motherwort’) krui gepoeierde ekstrak, Astragalus wortel poeier, gestandaardiseerde melk distel ‘Milk thistle’ ekstrak (silymarien 40 mg [80%]), ‘Dong Quai’ (Angelica) wortel poeier, antioksidant gepoeierde mengsel van beta-karoteen en askorbiensuur.
Verpakking-60 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit kombinasie kruie aanvulling van plante wat tradisioneel gebruik is vir vroue gesondheid. Bevat soja isoflavonoiede veral nuttig in die menopousale periode

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.