SOLGAR Kangavites Tropical Punch

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R187.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Kalsium (as karbonaat), vitamien C (as natrium askorbaat), magnesium (as oksied), kleur: anthosianiene (van rooi druiweskil), natuurlike geursel: (insluitend gemengde bessie, Prosweet), vitamien E (as D-alfa tokoferielsuur suksinaat), niasien (vit B3, as nikotienamied), kalium (as kalium chloried), yster (as ferro fumaraat), vrugte en groente poeiers (wortel, aarbei, brokkolie, appel, appelkoos, beet), pantoteensuur (as D-pantotenaat, kalsium), soja lesitien poeier, sink (as oksied), vitamien B6 (as piridoksien HCI), cholien (as bitartraat), natuurlike bron beta-karoteen, riboflavien (vit B2), mangaan (as sulfaat), thiamien (vit B1, as thiamien mononitraat), sitrus bioflavonoiede, inositol, vitamien A (as retiniel palmitaat), roosbessie gepoeierde ekstrak (4:1), koper (as glukonaat), foliensuur (as pteroielmonoglutamiensuur), D-biotin, jodium (as kalium jodaat), selenium (as L-selenomethionien), chroom (as pikolinaat), vitamien B12 (as cyanokobalamien), vitamien D2 (as ergokalsiferol).
Verpakking-60 koubare tablette

Kategorie:

Beskrywing

Hoë gehalte multivitamien en mineraal spesiaal ontwerp vir kinders en met ouers in gedagte. Ontwerp om kinders se immuniteit en bene en tande op te bou. Verskaf ‘n verskeidenheid belangrike vitamiene en mineral insluitende natuurlike en voedsel-gebaseerde bestanddele. Heerlike tropiese pons-gegeurde koubare tablet.

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.