SOLGAR Milk Thistle Dandelion Complex Vegicaps

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R345.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Gestandaardiseerde ‘Milk thistle’ (melk distel) (Silybum marianum) saad ekstrak, gestandaardiseerde perdeblom (Taraxacum officinale) blaar gepoeierde ekstrak, ‘Milk thistle’ (melk distel)(Silybum marianum) bo-grondse plantdeel poeier, perdeblom (Taraxacum officinale) wortel poeier, gestandaardiseerde borrie (Curcuma longa) wortel gepoeierde ekstrak, gestandaardiseerde Picrorhiza kurroa wortel gepoeierde ekstrak (Picroliv™), gestandaardiseerde Schisandra bessie gepoeierde ekstrak (4:1), gestandaardiseerde Phyllanthus amarus heel plant gepoeierde ekstrak, antioksidant gepoeierde mengsel van L-askorbiensuur en beta-karoteen.
Verpakking-60 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit kombinasie kruie aanvulling van plante wat die lewer beskerm teen die effekte van te veel alkohol en ander gifstowwe. Ondersteun gesonde lewer funksie en lewerselle

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.