SOLGAR Nettle Leaf Extract Vegicaps

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R275.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Gestandaardiseerde brandnetel (Urtica dioica) blaar gepoeierde ekstraka (1% silica) brandnetel (Urtica dioica) blaar poeier, antioksidant gepoeierde mengsel van beta-karoteen en askorbiensuur.
Verpakking-60 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Premium gehalte kruie aanvulling van brandnetel ekstrak wat gebruik word vir verbeterde bloed sirkulasie en stimulering van die produksie van rooibloedselle agv die ryk inhoud aan vitamien C en yster in natuurlike vorm. Versterk ook die bene agv goeie vlakke van boor in die blare

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.