SOLGAR Omega 3-6-9 Softgels

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R233.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Visolie (van ansjovis, makriel en sardiens), lynsaad olie, sterblom (borage) olie wat omega-3 vetsure alfa-linoleensuur, EPA en DHA verskaf, asook omega-6 vetsure linoleiensuur, gamma-linoleensuur en die omega-9 vetsuur oleiensuur
Verpakking-60 gel kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit aanvulling wat ‘n vermenging is van 3 premium olies, vis (ansjovis, makriel en sardiens), lynsaad en sterblom (Borago officinalis) olies. Spesiaal geformuleerde verhouding van omega-3, 6 en 9 vetsure. Molekuler gedistilleer om swaar metale en PCB’s (poli-gechlorineerde bisfeniel) te verwyder

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.