SOLGAR Omnium Tabs

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R435.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Kalsium (as bisglisinaat, askorbaat, D-kalsium pantotenaat), Ester-C ® (as kalsium-L-askorbaat), vitamien E (d-alfa tocoferielsuur suksinaat), cholien (as bitartraat), magnesium (as bisglisinaat, oksiede), pantoteensuur (as D- pantotenaat kalsium), natuurlike bron beta-karoteen, inositol, vitamien B6 (as piridoksien hydrochloried), niasien (vit B3, as nikotienamied), riboflavien (vit B2, riboflavien-5’ fosfaat), gestandaardiseerde borrie ekstrak, N-asetiel cysteine, sojaboon kiem gepoeierde ekstrak, thiamien (vit B1, as thiamien mononitraat), sink (as bisglisinaat), polifenole (groen tee (blaar) ekstrak, druiwesaad ekstrak, dennebas ekstrak), kleur: anthosianiene (van rooi druiweskil), titaan dioksied, yster (as bisglisinaat), brokkoli/’cruciferous’ gepoeierde ekstrak, sitrus bioflavonoiede, fosfatidielserien (soja), D-biotien, quersetien, alfa lipoic suur, koensiem Q-10, mangaan (as bisglisinaat), boor (as di-natrium tetraboraat), D-limoneen (sitrus) gepoeierde ekstrak, vitamien K (as fitomenadioon), selenium (as L-selenomethionien), chroom (as pikolinaat), foliensuur (as pteroielmonoglutamiensuur), jodium (as kalium jodaat), vitamien B12 (as cyanokobalamien), vitamien D2 (as ergokalsiferol).
Verpakking-60 tablette

Kategorie:

Beskrywing

Premium gehalte multivitamien. Een van die mees omvattende multivitamien formulasies beskikbaar. Bevat 47 aktiewe bestanddele in onvergelykbare, absorbeerbare vorme soos N-asetiel-L-cysteine en koensiem Q10. Ryk aan antioksidante soos vit A, C en E en plant molekules insluitende karotenoiede, flavonoiede en isoflavonoiede. Ideaal vir topklas atlete met ‘n besige leefstyl.

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.