SOLGAR Prenatal Nutrients Tabs

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R220.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Kalsium (as karbonaat, sitraat), magnesium (as oksied, sitraat), soja proteien isolaat/aminosuur mengsel (L-glutamiensuur, L-aspartiensuur, L-leusien, L-arginien, L-lisien, L-fenielalanien, L-serien, L-prolien, L-valien, L-isoleusien, L-alanien, glisien, L-threonien, L-tirosien, L-histidien, L-triptofaan, L-cysteine, L-methionien), yster (as bisglisinaat), vitamien C (as L-askorbiensuur), vitamien E (as D-alfa tokoferielsuur suksinaat), sink (as oksied, bisglisinaat), niasien (vit B3, as nikotienamied), glisien, L-aspartiensuur, koper (as glukonaat, bisglisinaat), pantoteensuur (as D-pantotenaat, kalsium), inositol, cholien (as bitartraat), mangaan (as bisglisinaat, glukonaat), natuurlike bron beta-karoteen, vitamien B6 (as piridoksien HCI), karotenoied mengsel, thiamien (vit B1, as thiamien mononitraat), riboflavien (vit B2), foliensuur (as pteroielmonoglutamiensuur), D-biotien, chroom (as pikolinaat), jodium (as kalium jodaat), selenium (as L-selenomethionien), vitamien D2 (as ergokalsiferol), vitamien B12 (as cyanokobalamien).
Verpakking-60 tablette

Kategorie:

Beskrywing

Hoë gehalte, spesiaal geformuleerde multi-voedingstof aanvulling vir swanger en lakterende vroue. Ryk aan 20 voedingstowwe wat ondersteuning bied aan swanger vroue. Bevat 400 ug foliensuur en kalsium asook genoegsame yster en B-vitamiene. Bevat ook sterk antioksidante vit C en E om te beskerm teen oksidatiewe skade.

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.