SOLGAR Vision Guard Plus

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R325.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Vitamien C (as kalsium askorbaat), luteien (as marigold [Afrikaner] preparaat) (verskaf zeaxanthien), NAC (N-asetiel cysteine), taurine, vitamien E (as d-alfa tokopheriel suksinaat), sinc (as glisinaat), natuurlike oorsprong beta-karoteen (as preparaat), verskaf ander karotenoiede, ‘eyebright’ krui gepoeierde ekstrak (4:1), ‘bilberry’ bessie gepoeierde ekstrak (anthosianosiede), Ginkgo biloba blaar gepoeierde ekstrak (ginkgo flavoon glikosiede), selenium (as L-selenomethionien), vitamien A (as palmitaat preparaat).
Verpakking-60 kapsules

Kategorie:

Beskrywing

Hoë kwaliteit kombinasie formule met baie antioksidante wat skade aan die delikate oogweefsel verminder. Bevat vitamien C, ‘bilberry’, ginkgo en luteien

Addisionele inligting

Dimensies 18.5 × 5 × 10 cm

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.