SUNSKIN SON KOLLAGEEN GOUE PEPTIEDES 420g

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R490.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Hidroliseerde Bees Kollageen Peptiedes, Marigold Lutein, Maritime Pine Bark Ekstrak, Kalsium Askorbaat, Ko-ensiem Q10, MSM, Vit D3, Fibrosol

Kategorie:

Beskrywing

SUN COLLAGEN GOLD peptiede is ‘n hoë gehalte Kollageen poeier in ‘n ligte goue kleur. Dit los maklik op in enige kos of drank. DAAGLIKSE dosis: 10 000mg KOLLAGEEN.
Kollageen peptiede bevat 18 aminosure en bied uitsonderlike voedingswaarde eienskappe en is voordelig vir spiere, bene, gewrigte, hare, naels & vel.

SUN COLLAGEN GOLD PEPTIDE is uniek met die bykomende voordele: *Lutein beskerm die oë teen UV strale *Franse Maritime Pine Bark ekstrak beskerm die vel teen UV strale *Gebufferderde Vitamien C *Vitamien D3 (800iu) *Ko-ensiem Q10 gee energie vir die selle *MSM is anti-inflammatories en help met spier- en gewrigspyne *Vesel help met dermfunksie en gee ‘n gevoel van volheid

Voordele van 10 000mg gehidroliseerde bees kollageen:
Gesonde veroudering – Stimuleer die sintese van endogene kollageen in die vel, bene, gewrigte & spier
Gewrigte – Stimuleer kraakbeen sintese, die vervaardiging van verhoogde kollageen.
Hare & naels – Verbeter gesonde hare & naels
Vel – Verhoog digtheid van die dieper lae van die vel, verhoog ook die vel se vog
Spiere – Verbeter liggaamsamestelling & verhoog spierkrag

Addisionele inligting

Gewig 0.392 kg
Dimensies 12.5 × 22 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “SUNSKIN SON KOLLAGEEN GOUE PEPTIEDES 420g” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.