SUNSKIN SONBRAND GEL 75ml

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R159.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Mentol, Naeltjie olie, Allantoin, Arnika, Shea botter, Kalendula, Aalwyn, Bulbine

Kategorie:

Beskrywing

Dit is ‘n kragtige Room-Gel wat help met die herstel en verligting van pyn na sonbrand. Het strelende en verkoelings eienskappe & help om te verminder.

VERKOELING, STRELENDE, HIDREREND, HERSTEL

Dit bevat die volgende bestanddele om spesifieke behoeftes te teiken:
• Mentol – Kalmeer dermatitis & het ‘n verkoelende effek
• Naeltjie olie – Verdoof die seer vel en verhoog bloedvloei na die sensitiewe & ongesonde vel
• Allantoin – Versag, beskerm en kalmeer
• Arnika – Verminder pyn wat veroorsaak word deur inflammasie
• Shea botter – Hidreer die vel.
• Kalendula – Kalmeer die geaffekteerde area en verligdie pyn. Die anti-inflammatoriese aksie help verminder swelling.
• Aalwyn – Kalmeer en verminder rooi.
• Bulbine – Genesing & herstel van die beskadigde vel.

Addisionele inligting

Gewig 0.083 kg
Dimensies 3.5 × 14 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “SUNSKIN SONBRAND GEL 75ml” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.