SUNSKIN Sonskerm UV Derm SPF50 GESIG EN LYF Klein bottel 50ml

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R143.00 BTW ingesluit

  Enige vrae? Klik hier en vra dit nou.

Beskrywing

Moderne en Stabiele UVA en UVB filters / blokkers, Melanien blokker (Blou lig), Infrarooi-A (IR-A) filters, Vitamien E en Ko-Ensien Q10 (Ubikunoon), Squalene

Kategorie:

Beskrywing

Geskik vir alle veltipes en alle ouderdomme, nie-vetterige room, sal nie wit vertoon.
Beskerm die vel teen UVA, UVB, HEV (blou lig-elektroniese toestelle) en Infrarooi (IR-A).
IR- skild gee langdurige beskerming na sononder
Unieke verpakking maak die sonskerm beskikbaar geskik vir die hele gesin (ideaal vir gholfsak, sportsak, handsak)
Antioksidante Vitamien E en Ko-ensiem Q10 (Ubikinoon).
Squalene om plooie te verminder en verspreiding van produk te verbeter.

Addisionele inligting

Dimensies 5 × 14.5 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “SUNSKIN Sonskerm UV Derm SPF50 GESIG EN LYF Klein bottel 50ml” te beoordeel

General Enquiries

Daar is nog geen navrae nie.