Top Tail Premium 40kg

  • Vinnige Aflewering

    Ontvang produkte in ongelooflike tyd
  • Maklike Terugkeerbeleid

    Ons terugkeerbeleid laat u met gemoedsrus koop
  • Altyd Outentiek

    Ons verkoop slegs 100% outentieke produkte
  • Veilige Inkopies

    U persoonlike inligting is altyd beskerm

R595.00 BTW ingesluit

Beskrywing

40kg verpakking spesiaal vir die plaas. Bevat al die nodige vitamiene, minerale, amino sure, optimum kalsium vlakke, omega 6, 10% vet en 20% protein.

Kategorie:

Beskrywing

Top kwaliteit gebalanseerde hondekos met beste kwaliteit protein vir sterk spiere, natuurlike bron van vesel vir fantastiese opneembaarheid, minerale en vetsure vir goeie gesonde vel en pels, Vitamien A en E vir goeie imuniteit. Optimum kalsium en fosfaat vir sterk bene en tande

Addisionele inligting

Gewig40 kg
Dimensies84 × 46 × 22 cm
0.0/5
0 resensies
0
0
0
0
0

Daar is nog geen resensies nie.

Wees die eerste om “Top Tail Premium 40kg” te beoordeel

General Enquiries

There are no enquiries yet.